Original Research

The uses of history

Hermann Giliomee
New Contree | Vol 60 | a366 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v60i1.366 | © 2024 Hermann Giliomee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 February 2024 | Published: 30 November 2010

About the author(s)

Hermann Giliomee, Department of History, Stellenbosch University, South Africa

Full Text:

PDF (131KB)

Abstract

Op drie maniere kan die studie van geskiedenis tot nut van mense wees. In die eerste plek kan dit hulle help om `n behoorlike besef te kry van hul onderskeie afkoms en erfenis. Geskiedenis leer mense nie hoe om op te tree of suksesvol te wees nie, maar wie hulle is. Die artikel onderskryf hierdie standpunt maar ondersoek ook ander moontlikhede om die waarde van geskiedenis te bepaal. Die een is dat die geskiedenis politici kan help om hardnekkige probleme op te los wat hul wortels in die geskiedenis het. Die probleem hiermee is dat maghebbers die geskiedenis verwring om hul eie siening van historiese probleme af te dwing. Historici moet hierdie taktiek aan die kaak stel. Derdens is daar die geloof dat geskiedenis kan help om beter toekomstige ontwikkelinge te antisipeer. `n Studie van die geskiedenis kan ook mense help om meer voorbereid vir die toekoms te wees. Die geskiedenis is egter nooit voorspelbaar nie. Mense word telkens verras deur onverwagte wendinge. Die bespreking wil hierdie hindernisse in die waarde van geskiedenis uitlig.

Keywords

Value of history; Uses of history; Heritage and history; The future and history; Citizenship and policy making

Metrics

Total abstract views: 351
Total article views: 119


Crossref Citations

No related citations found.