Original Research

Changing profile: The public face of the University of Pretoria over a century, 1908 - 2008

Ria van der Merwe
New Contree | Vol 60 | a371 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v60i1.371 | © 2024 Ria van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 February 2024 | Published: 30 November 2010

About the author(s)

Ria van der Merwe, Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (6MB)

Abstract

In die tydperk na die eerste demokratiese verkiesing in 1994, het die meeste tersiêre opvoedkundige instellings in Suid-Afrika, insluitend die vorige sogenaamde “apartheid” universiteite, weens verskeie redes gepoog om hulle as demokraties en inklusief te bemark. Om ‘n instelling op so ‘n wyse te bemark dat dit blyk om aan die heersende politieke of sosiale norme te konformeer, is nie ‘n nuwe tendens in tersiêre opvoeding nie. Tersiêre opvoedkundige instellings in Suid-Afrika het sedert hulle totstandkoming verskeie vorme van media, insluitend koerantartikels, advertensies, publikasies, film en TV gebruik om hulle openbare beeld te bevorder. Die wyse waarop die Universiteit van Pretoria en sy voorganger, die Transvaal Universiteitskollege, bemarking gebruik het en hoe die invalshoek daarvan gewysig is na gelang die politieke en sosiale omstandighede in Suid-Afrika verander het, word as voorbeeld gebruik om hierdie stelling te illustreer.

Keywords

Transvaal University College; University of Pretoria; Advertising; Marketing; Media; Tertiary education institutions; Afrikaner Nationalism; Political transformation; African Renaissance

Metrics

Total abstract views: 348
Total article views: 97

 

Crossref Citations

1. South African University history: a historiographical overview
Bronwyn Strydom
African Historical Review  vol: 48  issue: 1  first page: 56  year: 2016  
doi: 10.1080/17532523.2016.1236886