Original Research
“Your satisfaction, not mere profit is our aim”: A traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902
New Contree | Vol 58 | a383 |
DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v58i0.383
| © 2024 Leandie Maritz, Ingrid Thorius, Grietjie Verhoef
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 February 2024 | Published: 30 November 2009
Submitted: 27 February 2024 | Published: 30 November 2009
About the author(s)
Leandie Maritz, University of Johannesburg, South AfricaIngrid Thorius, University of Johannesburg, South Africa
Grietjie Verhoef, University of Johannesburg, South Africa
Full Text:
PDF (2MB)Abstract
Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in die Kaapkolonie. Onder die setlaars was daar vaklui, gewone nywerheidswerkers en boere. Uit ‘n netwerk van Britse entrepreneurs het die Bales familie hulle gevestig as handelaars. Die Bales- familie het ‘n algemene handelaarsonderneming gevestig en later uitgebrei om tekstiel en klerasie te verkoop. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die Bales familiebesigheid verskuif na die Transvaalkolonie. Daar is ‘n materiaal- en klerasiebesigheid gevestig wat nog vir drie geslagte ‘n stewige vastrapplek in Johannesburg en omgewing sou verwerf. Hierdie artikel verwys na die mededinging in die tekstielhandel en die opkoms van die modebedryf in Johannesburg as die omgewing waarin die Bales familie hulle familiebesigheid gevestig het. Die sosiale kapitaalnetwerk van die Engelse kleinsakelui het die onderneming gehelp om in die mededingende klere- en modebedryf van Johannesburg ‘n gewaardeerde handelsnaam in tekstielhandel te vestig.
Keywords
Arthur Bales and Son; textile industry; 1902
Metrics
Total abstract views: 610Total article views: 248