Original Research

Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading

Doreen Atkinson
New Contree | Vol 57 | a388 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v57i0.388 | © 2024 Doreen Atkinson | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2009

About the author(s)

Doreen Atkinson, Centre for Development Support (CDS), University of the Free State, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Hierdie artikel beskryf die etiese dilemmas waarin munisipale amptenare in die 1950s hulleself bevind het, veral rakende die munisipale bierbrouery in die swart woongebiede. Hierdie ervarings illustreer die patriargale verhoudings tussen swart en blanke gemeenskappe, en die paternalistiese politieke denke van hierdie era. Die onderliggende probleem was dat blanke amptenare probeer het om swart inwoners se reg om bier te gebruik binne ’n konteks van inheemse gemeenskapsreg verstaan het, en nie as ’n vorm van moderne, indiwiduele regte nie. Drie hooftemas word hier geanaliseer: bierbrouery as ’n teenvoeter vir probleme van moderniteit en sosiale discipline; die rol van kulturele verskille wat patriargale sisteme van beheer aangemoedit het; en die morele probleme van winste as gevolg van bierbrouery, in ’n konteks van paternalisme. Die artikel beskryf hoe die munisipale amptenare hulle morele besware uiteindelik oorkom het, in ’n konteks van Verwoerdiaanse voorskrifte op munisipale segregasie en rassedominasie.

Keywords

Patriarchalism; Paternalism; Municipal beer; Apartheid; Local government; IANA

Metrics

Total abstract views: 327
Total article views: 91


Crossref Citations

No related citations found.