Original Research

Dancing with literature: An overview of South African ballroom dancing

Alida Green
New Contree | Vol 57 | a390 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v57i0.390 | © 2024 Alida Green | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2009

About the author(s)

Alida Green, Department Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (133KB)

Abstract

Hoewel baldanse deel maak van Suid-Afrika se ryk erfenis, is hierdie sosiale aktiwiteit se kulturele-en maatskaplike waarde tot dusvêr nie in diepte ondersoek nie. Hierdie artikel gee ‘n kort oorsig oor dansliteratuur wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is; die stilisties aspekte en die teikenlesers van hierdie bronne word bespreek. Daar word ook kortliks na internasionale literatuur verwys aangesien dít die ontwikkeling van dans en plaaslike baldans, kontekstualiseer. Dancing with literature bespreek ook vlugtig die beperkinge wat deur vooropgestelde metodologieë op dansliteratuur geplaas word. Die leemtes in dansgeskiedenisbronne word uitgewys. Verder word die belangrikheid van dans as betroubare kultuurvorm, wat die gees van die samelewing reflekteer, bespreek.

Keywords

Ballroom dancing; Dance literature; Cultural history; Leisure; Dancing history of South Africa

Metrics

Total abstract views: 176
Total article views: 63


Crossref Citations

No related citations found.