Original Research

Through Livingstone’s eyes: Perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)

J.W.N. Tempelhoff
New Contree | Vol 57 | a394 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v57i0.394 | © 2024 J.W.N. Tempelhoff | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2009

About the author(s)

J.W.N. Tempelhoff, School of Basic Sciences, North-West University, South Africa

Full Text:

PDF (5MB)

Abstract

David Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in South Africa (1858), ‘n klassieke reisbeskrywing, maak hy onder meer telkens mededelings aan mense in Brittanje en Noord-Amerika in verband met die wyse waarop hy die wateromgewing in suider-Afrika ervaar het terwyl hy op reis was in die streek. Livingstone se waarnemings werp waardevolle lig oor die wyse waarop inheemse gemeenskappe met die wateromgewing omgegaan het. Ook is daar aanduidings van die wyse waarop hulle die beskikbare waterbronne bestuur het. Ook word kennis geneem van Victoriaanse perspektiewe oor water in suider-Afrika.

Keywords

Indigenous water systems; David Livingstone; Exploration; Colonialism; Water management; Malaria; Communications; Zambezi River; Southern Africa; Victoria Falls

Metrics

Total abstract views: 319
Total article views: 62


Crossref Citations

No related citations found.