Original Research

Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa

Israel Tsatsire, John D. Taylor, Kishore Raga, Eric Nealer
New Contree | Vol 57 | a395 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v57i0.395 | © 2024 Israel Tsatsire, John D. Taylor, Kishore Raga, Eric Nealer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2009

About the author(s)

Israel Tsatsire, Nelson Mandela Bay Municipality, South Africa
John D. Taylor, Nelson Mandela University, South Africa
Kishore Raga, Nelson Mandela University, South Africa
Eric Nealer, North-West University, South Africa

Full Text:

PDF (191KB)

Abstract

In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig nodig geblyk in die Kaapprovinsie. Nou ‘n nuwe politieke bestel dat die aard en omvang van die transformasie van plaaslike regering in terme van die verskillende bevolkingsgroepe en politieke ideologieë van die vorige politieke bestelle ondersoek en beskryf behoort te word. ‘n Aantal wetgewende voorskrifte aangaande transformasie in die land se plaaslike regeringstrukture word in die artikel aangespreek. Dit word onder andere aangevoer dat die grondwetlike en ander wetgewende behoeftes en voorskrifte asook die openbare diensleweringsagterstande die skuif na ontwikkelende plaaslike regering met uitgebreide openbare raadpleging en deelname bewerkstellig het.. Die historiese plek en rol van die vorige Swart plaaslike owerhede en die Indiër en Kleurling Bestuurskomitees onder die vorige Nasionale Party regering word ook onder die loep geneem. Laastens word daar ‘n opsomming verskaf aangaande die pre-interim, interim (1993 tot 1998) en finale fase (2000) van die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsfeer.

Keywords

Local government transformation; Environmental acts; Evolution of local governance in South Africa

Metrics

Total abstract views: 365
Total article views: 510

 

Crossref Citations

1. The state of internal audit’s regulatory mandate
Christo Ackermann
Risk Governance and Control: Financial Markets and Institutions  vol: 6  issue: 3  first page: 93  year: 2016  
doi: 10.22495/rcgv6i3c2art12