Original Research

Complex negotiations in local governance: The municipal beer hall debate in East London, 1956 to 1962

Doreen Atkinson
New Contree | Vol 55 | a403 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v55i0.403 | © 2024 Doreen Atkinson | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 30 May 2008

About the author(s)

Doreen Atkinson, Centre for Development Support, University of the Free State, South Africa

Full Text:

PDF (148KB)

Abstract

Gedurende die 1930s, het die Stadsraad van Oos-Londen herhaaldelik probeer om die bierbrouery in die swart woonbuurt van Duncan Village te beheer. Telkens het hierdie pogings gefaal, en teen 1947 moes die Stadsraad die verbod op tuisbrouery ophef. In 1956 het die plaaslike amptenare met hernude entoesiasme probeer om ’n munisipale monopolie op bierproduksie te bewerkstellig. In die proses moes hulle ’n skeptiese swart Adviesraad probeer oortuig alvorens hierdie besluit bekragtig kon word. Die Duncan Village Adviesraad het die amptenare se eie paternalistiese argumente gebruik om die besluit teë te staan. Hierdie wedersydse argumente is ’n insiggewende voorbeeld van die onderliggende dinamika van paternalistiese administrasie tydens die 1950s, en gee ’n waardevolle blik op stedelike swart politieke dinamika. Die artikel beskryf hierdie komplekse onderhandelinge oor ‘n termyn van sewe jaar tov Raadsbesluite en verslae, sowel as die 1957 SABRA simposium oor alkoholregulering. In 1962 het die bevindinge van ’n Kommissie van Ondersoek uiteindelik gelei het tot hernude munisipale bierproduksie in OosLonden. In ’n konteks van ingewikkelde rasseverhoudinge, het dit 25-jaar geneem vir die Oos-Londense stadsvaders om hulle wil as’tware op die swart gemeenskap van Duncan Village af te “dwing”.

Keywords

1930s; Duncan Village; tuisbrouery; bierbrouery; Stadsraad van Oos-Londen

Metrics

Total abstract views: 312
Total article views: 106


Crossref Citations

No related citations found.