Original Research

Historical relevance?: Ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830

Anna Maria Rugarli, Robert C-H. Shell
New Contree | Vol 55 | a406 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v55i0.406 | © 2024 Anna Maria Rugarli, Robert C-H. Shell | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 30 May 2008

About the author(s)

Anna Maria Rugarli, Milano University, Italy
Robert C-H. Shell, University of the Western Cape, South Africa

Full Text:

PDF (142KB)

Abstract

Die artikel handel oor die verhale van slawevroue wat deel was van die slawehandelsproses teen die einde van die 18e eeu. Hulle is na die Kaap de Goede Hoop gebring as vry slawe of - soos hul eienaars gemeen het - as “geskenke”. Hierdie mini biografieë vertel die verhale van vroue wie se lot was dié van vervreemding van hul geboorteland, en slawerny in ‘n nuwe vreemde land. Slawevroue het protesteer en hul situasie by die owerhede aangemeld om sodoende hul vryheid terug te win toe dit moontlik was in die 1820s. Persoonlike getuienisse is beskikbaar van sulke vroue soos opgeteken in die Boek van Klagtes deur die Guardian of Slaves gedurende die opskudding van die 1820s. In die artikel word hierdie getuienisse kortliks bespreek, waarop elk se historiese relevansie vervolgens bepaal word.

Keywords

1823-1830; Cape of Good Hope; biographies; Guardian of Slaves

Metrics

Total abstract views: 396
Total article views: 118


Crossref Citations

No related citations found.