Original Research

Conceptual “envirobusion” in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought

Elize S. van Eeden
New Contree | Vol 55 | a408 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v55i0.408 | © 2024 Elize S. van Eeden | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 30 May 2008

About the author(s)

Elize S. van Eeden, School for Basic Sciences, North-West University, South Africa

Full Text:

PDF (236KB)

Abstract

Soos wat meer publikasies in die Sosiale en Menswetenskappe geproduseer word mbt ‘n verskeidenheid van temas tussen mens en omgewing na die industriële era, hoe komplekser raak dit om huidige, vroeg-21e eeuse, omgewingsaangeleenthede te begryp sowel as te benader. Die kompleksiteit is en word aangemoedig deurdat tradisionele omgewingsgerigte denke, wat byvoorbeeld steeds inherent in optredes van hoofbesoedelaars aanwesig is, nie oornag deur nuwe besondere wetgewing of deur wetenskaplike en sogenaamde effektiewe reguleringsmeganismes verander kan word nie. Gevolglik harmonieer al hierdie aktiwiteite, met die doel om ‘n meer aanvaarbare omgewing vir die mens te bewerkstellig, kwalik. Inteendeel, dit kom eerder voor asof die stemme daarin vervat mekaar dikwels weerspreek, en dit reflekteer ook – vanweë kompleksiteite – in wetenskaplikes se debattering van byvoorbeeld omgewingskonsepte (vandaar die gebruik van die ‘evirobusion’- konsep om hierdie versameling van kompleksiteite rakende ‘n benadering tot omgewings in die artikel te verwoord). Etlike omgewings pas binne hierdie komplekse ‘envirobusion”-tipe definisie. In die artikel word ‘n begrip van hierdie definisie bespreek asook hoe dit veral in die Merafong-omgewing (Carletonvillegebied in die Verre Wesrand) toepaslik kan wees as ‘n voorbeeld van “envirobusion”.

Keywords

envirobusion; 21st century; South Africa’s western-like setting; human and social sciences

Metrics

Total abstract views: 161
Total article views: 97


Crossref Citations

No related citations found.