Original Research

An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng

Elize S. van Eeden
New Contree | Vol 53 | a422 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v53i0.422 | © 2024 Elize S. van Eeden | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2007

About the author(s)

Elize S. van Eeden, School of Basic Sciences, North-West University, South Africa

Full Text:

PDF (151KB)

Abstract

Die artikel handel in wese oor ’n histories-kontemporêre waardering van die rol van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) binne ’n demokraties-gerigte proses van omgewingsbestuur in veral die Merafong-studiegebied. Fasette wat uit die bespreking na vore kom, is: i) dat hierdie groep se deelnemerskap in die gebied eers gedurende die negentigerjare momentum gekry het, ii) dat dit beperk was tot aktiwiteite van veral “whistle-blowing” van individue, met geen gekonsolideerde poging om die primêre omgewingsdeelnemers in die Merafong-gebied as die omgewingsbesoedelaars vas te vat nie, iii) dat solank as wat NRO’s se bestaan van die besoedelaar se fondse afhang, daar weinig konstruktiewe vordering in omgewingsremediëring sal wees, en iv) dat NRO’s se omgewingstem in die 21e eeu wel meer gewig sal dra, onder andere as gevolg van die groter erkenning wat menseregte en ‘n druk vir toepassing van nuut-ontwikkelde omgewingswetgewing geniet as enige tyd in die verlede.

Keywords

Wonderfontein Spruit catchment; Gauteng; NGO efficiency; sustainable environmental heritage focus

Metrics

Total abstract views: 305
Total article views: 127


Crossref Citations

No related citations found.