Original Research

The first ‘white’ town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom

Fanie Jansen van Rensburg
New Contree | Vol 51 | a426 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v51i0.426 | © 2024 Fanie Jansen van Rensburg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2006

About the author(s)

Fanie Jansen van Rensburg, Department of Social Anthropology, North-West University, South Africa

Full Text:

PDF (513KB)

Abstract

Alhoewel die ‘gekleurde’ en ‘naturelle’-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was.

Keywords

apartheid in Potchefstroom; inequality; first ‘white’ town

Metrics

Total abstract views: 191
Total article views: 77


Crossref Citations

No related citations found.