Original Research
‘This was no election, it was a census’: The IEC declaration of the April 1994 general election as free and fair in South Africa – a complex process?
New Contree | Vol 51 | a431 |
DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v51i0.431
| © 2024 Chitja M. Twala
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2006
Submitted: 28 February 2024 | Published: 31 May 2006
About the author(s)
Chitja M. Twala, Department of History, University of the Free State, South AfricaFull Text:
PDF (506KB)Abstract
Alhoewel die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika reeds 12 jaar gelede gehou is, is die kriteria gebruik deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)1 om die April 1994 verkiesing “vry en regverdig” te verklaar nog nooit waarlik deur historici en politieke wetenskaplikes nagevors nie. ‘n Vraag wat reeds ‘n lang tyd by studente van die geskiedenis en politiek bestaan is of die OVK geoorloof was om die verkiesing van April 1994 in Suid-Afrika as “vry en regverdig” te verklaar “ondanks geweld en intimidasie wat gedurende dié tyd voorgekom het”? Het dit oor die nodige kennis en menslike hulpbronne beskik om die verkiesing “vry en regverdig” te verklaar? Het dit die vermoë gehad om daadwerklik die veelvuldige probleme insluitende geweld, intimidasie en verkiesingsbedrog gedurende die verkiesingsperiode die hoof te bied? DL Horowitz, lid van die Demokratiese Party (DP), het nadat hy van die talle probleme ondervind deur die OVK te hore gekom het, verklaar dat die April 1994-verkiesing in werklikheid geen verkiesing was nie, maar eerder ‘n sensus. In dié artikel probeer die navorser Horowitz se stelling én die komplekse proses rondom die 1994-verkiesing ontleed.
Keywords
1994 general election; IEC declaration; IEC; census
Metrics
Total abstract views: 645Total article views: 184