Original Research

Brother vs Brother: The Colonial Citizen Soldier in Natal during the Anglo-Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and early 1960s

Mark Coghlan
New Contree | Vol 46 | a460 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v46i0.460 | © 2024 Mark Coghlan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 April 2024 | Published: 30 November 1999

About the author(s)

Mark Coghlan, Military Historian, KwaZulu-Natal Provincial Museum Service, and Regimental Historian, Natal Carbineers, South Africa

Full Text:

PDF (3MB)

Abstract

Daar is reeds baie geskryf oor die militére gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maarhierdie referaat het te doen met die verband tussen die Engelse wit setlaars van die kolonie van Natal en dié van Hollandse afkoms, in die konteks van die reaksie van Natal administrasie tot die oodog. Dit is van belang dat vir die koloniste van veral die noordelike deel van die kolonie die Anglo Boereoorlog verskeie aspekte van 'n burgeroorlog getoon het. Virdie wit inwoners van dié distrikte was die oorlog, aangedryf deur Britse imperialisme, glad nie welkom nie. Die bitterheid van dié aspek van die sogenaamde stryd tussen "Boer en Brit" het erge gevolge gehad, spesifiek in Natal waarvandaan die Natal Carbineers afkomstig is. Dit was veral in die vroeé dekades van die Nasionale Patty regering (1948 tot ongeveer 1965) dat dit gelyk het asof die Anglo Boereoodog nog aan die gang was, en dat "Engelse" militére eenhede soos die Natal Carbineers gestrafis virhulle sonde van 'n halfeeu vantevore.

Keywords

Anglo-Boer War; 1950s; 1960s; Active Citizen Force

Metrics

Total abstract views: 109
Total article views: 34


Crossref Citations

No related citations found.