Original Research

A greener past? An assessment of South African environmental historiography

Phia Steyn
New Contree | Vol 46 | a464 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v46i0.464 | © 2024 Phia Steyn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 April 2024 | Published: 30 November 1999

About the author(s)

Phia Steyn, Department of History, University of the Orange Free State, South Africa

Full Text:

PDF (3MB)

Abstract

Die doel met hierdie artikel is om 'n oorsig te verskaf van die bestaande literatuur oor Suid-Afrikaanse omgewingsgeskiedenis. Die opkoms van omgewingsgeskiedenis as 'n identifiseerbare sub-dissipline in historiografie kan wereldwyd toegeskryf word aan die belangstelling in die natuurlike omgewing wat deur die omgewingskrisis en gepaardgaande omgewingsrevolusie in die 1960s gegenereer is. In teenstelling met hierdie algemene tendens het omgewingsgeskiedenis in Suid-Afrika aanvanklik in die loop van die tagtigerjare ontwikkel vanuit die revisionistiese historiografie se belangstelling in pre-koloniale swart gemeenskappe. Sedertdien het die fokus en omvang daarvan uitgebrei tot so 'n mate dat omgewingshistorici daarop kan begin aandring dat omgewingsgeskiedenis as 'n volwaardige sub-dissipline binne die Suid-Afrikaanse historiografie erken moet word.

Keywords

South African environmental historiography; greener past; environment

Metrics

Total abstract views: 112
Total article views: 35


Crossref Citations

No related citations found.