Original Research
Stokvels and economic empowerment: The case of African women in South Africa, CA. 1930-1998
New Contree | Vol 46 | a465 |
DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v46i0.465
| © 2024 Grietjie Verhoef
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 April 2024 | Published: 30 November 1999
Submitted: 24 April 2024 | Published: 30 November 1999
About the author(s)
Grietjie Verhoef, Department of Historical Studies, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Verwantskapverhoudings in tradisionele gemeenskappe het vroue onderwerp aan die gesag van mans en ouer vroue. Vroue behoort aan hulle mans en hulle reg om in die kraal te woon het afgehang van haar verwantskap tot een of ander man, lewend of afgestorwe. Ingevolge die kommunale grondbesitstelsel kon vroue nie grond erf nie, maar dit het vererf na haar kinders. Vroue het vruggebruik van hul afgestorwe eggenotes se grond behou. Wanneer vroue uit die tradisionele sektor uitbeweeg het, het die moontlikheid ontstaan om vry en onafhanklik van die man te word. Swart vroue wat stedelike gebiede toe getrek het, het self 'n inkome begin verdien. Dikwels het weduwees deur verstedeliking begin om 'n onafhanklike lewe te skep. In hierdie stedelike omgewing het vroue ondememendoorgegaan tot informele sektoraktiwiteite, maar hulle het toegang tot kontant ontwikkel waarvoor hu/le dan stokvelle gestig het. Stokvelle was sosio-ekonomiese ondersteuningstelsels om daaglikse bestaansbehoeftes asook later langtermyn aan krediet aan te spreek. In hierdie artikel word die stokvel as tipiese ROSCA-organisasie ontleed. Die verskillende verskyningsvorme van stokvelle wordbespreekasook die funksies daarvan in die Swart gemeenskappe. Ten sloffe word verwys na die pogings tot integrasie van stokvelle in die formele finansiiHe stelsel. Die artikel is krities ten aansien van die mate waartoe formele finansiele instellings die bewese spaargeneigdheid van hierdie organisasies erken en op grond daarvan toegang tot krediet verleen.
Keywords
African women in South Africa; 1930-1998; economic empowerment; Stokvels
Metrics
Total abstract views: 452Total article views: 110
Crossref Citations
1. Exploring retail orientated rotating savings and credit associations: festive season ‘stokvels’ in South Africa
James Lappeman, Jemma Litkie, Shriya Bramdaw, Abigail Quibell
The International Review of Retail, Distribution and Consumer Research vol: 30 issue: 3 first page: 331 year: 2020
doi: 10.1080/09593969.2019.1667853