Original Research

A critical assessment of the Warsaw airlift (1944)

Pieter L. Moller
New Contree | Vol 45 | a466 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v45i0.466 | © 2024 Pieter L. Moller | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 April 2024 | Published: 25 September 1999

About the author(s)

Pieter L. Moller, School for Basic Sciences, Potchefstroom University for Christian Higher Education, Vaal Triangle Campus, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Daar word opnuut besin oor die sienings en optrede van staatsmanne wat by die rampspoedige Poolse opstand van 1 Augustus 1944 betrek was. Uiteenlopende standpunte word geevalueer teen die agtergrond van die gekompliseerde verhoudinge tussen die Britse Eerste Minister, Winston Churchill en die President van die Verenigde State vanAmerika, Franklin Roosevelt, en tussen hulle en die Sowjet leier, Joseph Stalin. Die kruks van die saak was dat beide die Britte en Amerikaners bereid was om betrokke te raak by die bevoorradingsvlugte om die geisoleerde partisane van lewensnoodsaaklike voorrade te voorsien. Die Russe, 'n bondgenoot van die Geallieerdes sedert 1942, woo egter gladnie betrokke raak nie, en bet selfs geweier dat Britse en Amerikaanse vliegtuie, na afloop van die bevoorradingsvlugte, op Russiese grondgebied land. Churchill was oortuig dat die Geallieerdes geen keuse gehad bet nie. Hulle kon nie die Poolse partisane in die steek laat nie en moes betrokke raak. Die Amerikaners was bereid om voorrade te lewer en betrokke te raak, maar het uifeindelik onder politieke druk van die Soviet Unie geswig. Hulle bet hulself later onttrek. Die gevolge van die opstand in Warskou was nie net vernietigend vir die partisane nie, maar bet ook verreikende gevolge gehad vir die ander rolspelers

Keywords

Warsaw airlift; 1944; Poland; German occupation

Metrics

Total abstract views: 503
Total article views: 195


Crossref Citations

No related citations found.