Original Research

The Master's degree: Perspectives on independent research on post-graduate level

Grietjie Verhoef
New Contree | Vol 43 | a480 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v43i0.480 | © 2024 Grietjie Verhoef | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 April 2024 | Published: 26 September 1998

About the author(s)

Grietjie Verhoef, Department of History, Rand Afrikaans University, South Africa

Full Text:

PDF (2MB)

Abstract

Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis hetgeweldig toegeneem. Dit bied die geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te ondemeem sonder om gekortwiek te word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van argiewe of die tyd nodig om lang argivale navorsing te onderneem Die groot bydrae van die gedoseerde kursusse is dat dit ook die geleentheid bied om studie op gevorderde vlak te onderneem buite die konteks van Suid-Afrika. Daar is wel potensiële probleme aan die gedoseerde kursusse gekoppel, maar met sterk eksterne eksaminering, word dit tot die minimum beperk. Die artikel verwys na verskillende modelle van gedoseerde kursusse wat by Suid-Afrikaanse universiteite aangebied word. Die artikel ontleed ook die tend ens ten opsigte van stdentegetalle aan die betrokke universiteite en koppel die binnelandse tendens aan bv. die Universiteit van Botswana. Ten slotte doen die artikel 'n oproep om 'n positiewe uitkyk op die moontlikhede wat die gedoseerde kursusse bied, asook voortgesette argivale navorsing, beide in die verhandelingsgebaseerde en die skripsie MA-studies. Die uitdaging vir Geskiedenis in die volgende eeu, is om waarde toe te voeg tot mense, en in besonder Suid-Afrikaners se lewens, deur die praktisering daarvan te verhoog. Die gedoseerde kursusse bied die geleentheid daartoe.

Keywords

post-graduate level; Master's degree

Metrics

Total abstract views: 104
Total article views: 43


Crossref Citations

No related citations found.