Original Research

"Garrisoning the moon against an attack from Mars"; the siege of Mafeking and the imperial mindset

John Bottomley
New Contree | Vol 41 | a499 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v41i1.499 | © 2024 John Bottomley | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 April 2024 | Published: 29 September 1997

About the author(s)

John Bottomley, Department of History, University of North West, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Die Beleg van Mafeking sal altyd 'n belangrike hoofstuk in die annale van Imperialisme wees. Die amptelike interpretasie van gebeure word geboekstaaf deur dagboeke. Drie Victoria Kruise is toegeken, en loopbane en reputasies, wat die glorie van 'n dankbare Ryk weerspieël het, was gewaarborg. Maar was dit die realiteit? Hierdie referaat poog om 'n breër perspektief en derhalwe 'n beter begrip van die Beleg weer te gee. Dit sluit in Sol Plaatje se beskrywing van die onthutsende opofferings deur swartes; Abraham Stafleu se weergawe van die onbekwaamheid en onverdraagsaamheid van die Boereleierskap en hoe naby hulle aan 'n oorwinning was. Ada Cock met haar babas se heroïese stryd om oorlewing te midde van 'n nagmerriewêreld van angs en warboel. Sulke dergelike wyd uiteenlopende perspektiewe illustreer die dilemmas in die weg van die wat Imperialisme wil verstaan. Hierdie ideologie het sy ontstaan te danke aan die Britse adel se oorlewingsdrang en het ontwikkel tot 'n globale dominasie-meganisme. Die magie van Imperialisme het miljoene betower en vele het hulle lewens daarvoor opgeoffer. Teenoor diegene wat die Imperialistiese ideaal gedien het, was daar bevolkingsgroepe wat gely het; en selfs in die 1990s is daar nag groot bevolkingsgroepe van 'lewende gewondes' wat sukkel om hulle te versoen met die wêreld wat die Imperialiste geskep het.

Keywords

siege of Mafeking; imperial mindset; attack from Mars

Metrics

Total abstract views: 401
Total article views: 94


Crossref Citations

No related citations found.