Original Research

The episteme of academia in Africa: The developmental history of the University of Bophuthatswana/North-West and the city of Mmabatho as an exemplary case

John Cowley, Tom Gouws
New Contree | Vol 40 | a505 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v40i0.505 | © 2024 John Cowley, Tom Gouws | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 April 2024 | Published: 29 November 1996

About the author(s)

John Cowley, University of the North West, South Africa
Tom Gouws, University of the North West, South Africa

Full Text:

PDF (464KB)

Abstract

In hierdie artikel word aangetoon dat die stand van die akademie 'n Afrika ten nouste saamhang met die politieke aspirasies van die heersende politieke party. Die oorspronklike idee van die universiteit, soos oorgelewer deur die eeue, word hierdeur nietig verklaar, sodat die konsep van 'universiteit', soos ons dit vandag ken, eintlik 'n kontradiksie in terme is. Vanweë die praktiese eise van Afrikaregerings moet die konsep van 'universiteit' na regte vervang word met die konsep 'multiversiteit'. Die ontwikkelingsgeskiedenis van die Universiteit van die Noordweste (vroeër Universiteit van Bophuthatswana) toon duidelik aan hoedat die teorie van die Afrikauniversiteit in die praktyk gestalte gekry het. Die begeerte om 'n eie akademiese identiteit te verkry was gedra deur politieke aspirasies, met streng kontrole deur die destydse staatshoof, Lucas Mangope. Alhoewel akademiese vryheid gedetermineer is deur politieke aspirasies, en veral deur die vestiging Val 'n kultuurtrots, het die universiteit desnieteenstaande 'n uitstekende balans tussen Westerse standaarde en gemeenskapsbetrokkenheid gehandhaaf. Die artikel fokus ook op die komplementere ontwikkeling van Mmabatho as tuislandhoofstad en die ontwikkeling van die universiteit. Daar word aangetoon hoedat hierdie frenetiese bou gedryf was deur die begeerte om 'n eie identiteit vas te Iê, 'n eie unieke kulturele ruimte vir die Batswana tot stand te bring.

Keywords

academia in Africa; University of Bophuthatswana; city of Mmabath

Metrics

Total abstract views: 99
Total article views: 33


Crossref Citations

No related citations found.