Original Research

The Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923-1995

Gerhard Oosthuizen
New Contree | Vol 40 | a514 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v40i0.514 | © 2024 Gerhard Oosthuizen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 April 2024 | Published: 29 November 1996

About the author(s)

Gerhard Oosthuizen, Department of History, Potchefstroom University for Christian Higher Education

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Gedurende 1960 tot 1983 is sowat 3,5 miljoen Suid-Afrikaners deur die hervestigingsbeleid van opeenvolgende Apartheidsregerings geraak. ʼn Sprekende voorbeeld van gelede onreg betreffende gedwonge verskuiwings in die Noordwesprovinsie, is dié van die Barolong ba ga Modiboa van Machaviestat in die Potchefstroom-distrik. Die Machaviestatters het die gebied ʼn tydperk van 120 jaar lank bewoon, totdat sommige van die nasate van die Voortrekkerbondgenote op ʼn gedwonge wyse in 1971 na Rooigrond in die eertydse Republiek van Bophutatswana verskuif is. Die Machaviestatters het gedurende die verblyf van sowat 24 jaar te Rooigrond deurlopend versoeke tot die Regering gerig om na Machaviestat terug te keer. Uiteindelik het geslaagde onderhandelinge tussen die nuwe Minister van Grondsake, Derek Hanekom, die Barolong ba ga Modiboa Aksiekomitee en die stadsraad van Potchefstroom daartoe gelei dat dié mense in April 1995 na hulle voorvaderlike grond kon terugkeer. Interne struwelinge versuur egter dié suksesverhaal en bemoeilik die herontwikkeling van Machaviestat.

Keywords

forced removals; 1923 -1995; Matlwang;

Metrics

Total abstract views: 125
Total article views: 26


Crossref Citations

No related citations found.