Original Research

Whose story is it? The construction and presentation of history

Carl Allsup-Shangwaukoonz
New Contree | Vol 39 | a516 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v39i0.516 | © 2024 Carl Allsup-Shangwaukoonz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 April 2024 | Published: 29 August 1996

About the author(s)

Carl Allsup-Shangwaukoonz, University of Wisconsin, United States

Full Text:

PDF (920KB)

Abstract

Historie, of dan die storie van menslike gebeure, is 'n universele menslike aktiwiteit. Wat is die basisbeginsels waarop hierdie narratief vertel word, die hoek van die vertelling, die perspektief? Wie se storie is historie? Daar word allerweë aanvaar dat twee van die vaste beginsels van die dissipline Geskiedenis objektiwiteit en kritiese beoordeling is. In hierdie artikel wil ek probeer aantoon dat die twee beginsels in 'n groot mate 'n denkparadigma van kolonialisering veronderstel. Sodanige aanvaarding van 'n oorsigtelike en universele waarheid is niks anders nie as 'n selfgeïmponeerde, ondemokratiese vooropstelling. Ek verduidelik my teoretiese lese van hierdie denkparadigma en metodologie aan die hand van 'n spesifieke voorbeeld en die proses waarin en -deur dit manifesteer. Ek kies 'n baie spesifieke gedeelte van die VSA geskiedenis, vanaf 1865-1890, die "Iaaste" van die sogenaamde Indiaanoorloë in die VSA en die nederlaag van die laaste Negeramerikaanse groep wat onafhanklik van Europese dominasie was.

Keywords

human events; human past; history

Metrics

Total abstract views: 100
Total article views: 33


Crossref Citations

No related citations found.