Original Research

Paradigmatic confusion in the history of the 'New South Africa'

John Bottomley
New Contree | Vol 39 | a518 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v39i0.518 | © 2024 John Bottomley | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 April 2024 | Published: 29 August 1996

About the author(s)

John Bottomley, University of the North-West, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Post-apartheid Suid-Afrika is in baie opsigte 'n verwarrende kosmos van hoop en geleenthede aan die een kant en talle onsekerhede aan die ander kant. Hierdie bewussyn word ook in die dissipline van Geskiedenis weerspieël. Historici word opnuut gekonfronteer met die taak om die konseptuele metodologiese grondslae van die dissipline krities te oriënteer. Gedurende die vorige dekades was die geskiedskrywing hier ter plaatse hoofsaaklik daarop gerig om die apartheidsamelewing 6f te verdedig 6f te vernietig. Die gebruik van geskiedskrywing as 'n wapen het uiteraard die tradisionele aard van geskiedenis ondermyn. Terselfdertyd het die toenemend eensydige aanspraak van die Marxistiese, Liberale en Afrikaner Nasionalistiese rigtings gedurende die apartheidsera enige aanspraak op historiese objektiwiteit in Suid-Afrika vernietig. Hierdie referaat betoog dat die oorlog teen apartheid verby is. Historici moet hul ideologiese wapenuitrusting en behoefte aan wraak opsysit en opnuut kyk na hul primêre taak. Met beter begrip vir die Suid-Afrikaanse toestand, asook deur bewus te wees van onlangse tendense in wêreldgeskiedenis, gal historici hul navorsingsparadigma in so 'n mate kan aanpas dat 'n 'Nuwe Suid-Afrikaanse geskiedenis' -'n geskiedenis vry van vervolging daargestel kan word.

Keywords

New South Africa; social hieroglyphic; post-apartheid

Metrics

Total abstract views: 103
Total article views: 22


Crossref Citations

No related citations found.