Original Research

The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899–1902)

Johan Wassermann
New Contree | Vol 61 | a360 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v61i0.360 | © 2024 Johan Wassermann | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 February 2024 | Published: 31 May 2011

About the author(s)

Johan Wassermann, University of KwaZulu-Natal, South Africa

Full Text:

PDF (180KB)

Abstract

In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die vooroorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ‘n teoretiese raamwerk met lojaliteit as ‘n fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene optrede, ondersoek. Hoewel Natal Afrikaners, in die algemeen slegs dislojaal in woord en denke en nie in daad was nie, het die Natalse owerhede dit anders beskou. Vir laasgenoemde was ‘n simpatieke lojaliteit teenoor die republieke niks anders as ‘n dislojaliteit teenoor die Natalse en imperiale owerhede nie. As gevolg daarvan, ondanks die feit dat min bewyse daarvoor bestaan het, is Natal Afrikaners in die aanloop tot die oorlog deur hul regering gewantrou en met die uitbreek van die oorlog versaak.

Keywords

Anglo-Boer War; South African War; Civilians; Loyalty; Natal Colony; British Empire; Natal Afrikaners; Dutch districts; Spies; Firearms; Cadets; Rifle associations

Metrics

Total abstract views: 363
Total article views: 109


Crossref Citations

No related citations found.