Original Research

Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985

Hermann Giliomee
New Contree | Vol 55 | a405 | DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v55i0.405 | © 2024 Hermann Giliomee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 2024 | Published: 30 May 2008

About the author(s)

Hermann Giliomee, Department of History, Stellenbosch University, South Africa

Full Text:

PDF (204KB)

Abstract

Die toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie.

Keywords

PW Botha; Nasionale Party; NP-regering; RF (Pik) Botha

Metrics

Total abstract views: 397
Total article views: 121


Crossref Citations

No related citations found.